Kurt Darren Essentials

Kurt Darren Essentials

Kurt Darren se bewonderaars het hom die kaptein van Afrikaanse dansmusiek gedoop – en met reg. As wenner van verskeie Suid-Afrikaanse musiektoekennings was, en is, Kurt steeds die dryfkrag agter van die grootste Afrikaanse treffers. In sy loopbaan was hy ook aanbieder van die kykNET-program Jukebox en het hy sy internasionale merk in Europa gemaak. Skop jou danspartytjie af met hierdie versameling van Kurt se bestes.