In Afrikaans

In Afrikaans is 'n nuwe musiekbeweging wat poog om hoop aan Suid-Afrikaners regoor die wêreld te gee. Dis propvol met die beste Afrikaanse liedjies, saamgestel deur gewilde en bekende Afrikaanse persoonlikhede en sangers. Daar is speellyste vir elke geleentheid met musiek wat ons laat hoop.