Afrikaans Is Groot

Hoekom Afrikaans is Groot? Want ons glo in Afrikaans, sy musiek en kultuur, en ons belê in mense met dieselfde passie as ons. Met ’n lang geskiedenis van radiotreffers, bekroonde albums en uitverkoopte konserte, is Afrikaans is Groot jou moedertaal-musiektuiste.